DE BEERS PROKUREURS ING.

gallery/img-20170704-wa0006

Wat ons bied

Algemene Litigasie: Siviel, Straf, Arbeid, invorderings ensomeer.

Familie Reg: Onderhoud, Egskeiding, Huweliksvoorwaardekontrakte, Testamente ensomeer. 

Kommersieël regtelike aangeleenthede: Aktes, koop-, verkoop- en huur van eiendom en bystand met jou besigheid.

Meer oor ons

gallery/criminal-law

Algemene Litigasie Praktyk

 

Ons is 'n familie besigheid en verstaan dus ook jou familie en daarom voorsien ons 'n wye verskeidenheid van professionele regsdienste alles onder een dak vir jou gemak.

gallery/kqygug4z_400x400

Wat maak ons anders

 

By ons word jou aangeleentheid prioriteit en maak ons regspan dit hul taak om jou van persoonlike diens te voorsien.

gallery/what-is-the-law-of-attraction5

Wil jy graag by ons werk

 

Kontak ons gerus. Ons is vinnig aan die uitbrei en benodig dinamiese juriste wat 'n passie vir die reg het en belangstel om as assosiaat deel van ons regsfamilie te word.

gallery/115934602
gallery/38167
gallery/wsjlaw-business-strategy
https://pixabay.com/get/ea30b2082cfc043ed1584d05fb1d4e92e573e6d619ac104496f1c77ca7e8b3b8_1280

Ons span

De Beers Prokureurs is besig om te bou aan 'n dinamiese regspan wat jou in al jou regs- aangeleenthede onder een dak van professionele diens kan voorsien.

Persoonlik
Professioneel
Beter